Agri Turf

Kontak Agri Turf vir alle pompe, pype, landbou- en tuinbesproeiing. Ons doen ook installasies en herstelwerk in die Noord-Kaap en Vrystaat en is bereid om landswyd te reis. Vir meer inligting, navrae en opmetings, kontak Nelius Marais by 082 559 2244.







Tuesday, July 14, 2009

Grawe van gate en slote / Trenching

Huur ons "mini digger"/"trencher" om vinnig gate te grawe vir die plant van pale, of slote te maak vir fondasies ens.
Kontak Nelius Marais by 082 559 2244 vir die grawe van gate en slote.






No comments:

Post a Comment